Microsoft word - lable touchdown forte _afrikaans_.doc

LEES ETIKET VOLLEDIG
READ ENTIRE LABEL
TOUCHDOWN ® Forte HI TECH
Reg. Nr. L7305 : Act / Wet No. 36 of / van 1947
'n Oplosbare konsentraat nie-selektiewe, blaartoegediende sistemiese onkruiddoder
vir die beheer van verskeie eenjarige en meerjarige grasse, breëblaaronkruide,
sekere houtagtige onkruide en industriële onkruidbeheer.
HERBICIDE GROUP G ONKRUIDDODERGROEP
Glifosaat (glisien) ………….330 g s.e./l
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Bpk.
(Mpy. Reg. Nr. 1998 / 013761 / 07)
Privaatsak X 60
HALFWAY HOUSE 1685
SYNGENTA, AG
NOODTEL. ++27 (0)83 12 333 911 (Bateleur 911)
UN Nie geklasifiseer
KLAS III BLOU

TOUCHDOWN ® Forte HI TECH
Reg. No. L7305 : Act/ Wet No. 36 of / van 1947
WAARSKUWINGS:

Wagperiode:
• Moet nie saailinge uitplant binne 7 - 10 dae na die laaste TOUCHDOWN Forte HI TECH
toediening nie.
• Die ontkieming en groei van klein sadige gewasse soos uie kan nadelig beinvloed word
vir periodes so lank as 8 weke na bespuiting veral op lae klei gronde (< 10 % klei) • Skadelik indien ingeneem of ingeasem word.
• Voorkom kontak met vel of oë aangesien produk oog- en velsensitiwiteit kan veroorsaak.
• Bewaar weg van voedsel, voer, kunsmis en ander chemikalieë.
• Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.
Vlambaar: Hou weg van oop vlamme.
Lugtoediening: Stel al die inwoners in die onmiddellike omgewing van die gebied wat bespuit
gaan word in kennis en reik die nodige waarskuwings uit. Moet nie oor water of aangrensende gebiede spuit of die spuitstof toelaat om dit te besoedel nie. Alhoewel hierdie middel omvattend onder ‘n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats- en bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die onkruid teen die betrokke middel, sowel as die metode, tyd ens akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing, of vir nadelige effek op mens of dier of vir ‘n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid.
VOORSORGMAATREËLS:

• Moet nie eet, drink of rook terwyl die produk hanteer word nie.
• Vermy besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.
• Dra rubberhandskoene en gesigskerm wanneer die konsentraat hanteer word. Indien dit in u
oë kom, spoel onmiddellik uit. Indien dit op u vel kom, was dit dadelik af. Indien dit op u klere mors, trek uit en was dit. • Keer die leë houer om oor die spuit- of mengtenk en dreineer vir minstens 30 sekondes nadat die vloei tot 'n gedrup verminder het. Spoel die houer daarna driekeer uit met 'n volume water gelykstaande aan 'n minimum van 10 % van die inhoud van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die houer vernietig word. • Vermy kontak met die spuitstof sover moontlik tydens toediening. Vermy oorwaai van spuitnewel na ander gewasse, weiding, riviere of damme. • Maak toediener deeglik skoon na gebruik en gooi waswater waar dit nie gewasse, weiding, riviere of damme sal besoedel nie. Vernietig leë houer en moet dit nie vir enige ander doel gebruik nie. • Trek werksklere uit en was dit. Was uself.
WEERSTANDBESTUUR

TOUCHDOWN Forte HI TECH is ‘n groepkode (G) onkruiddoder. Enige populasie van ‘n
spesifieke onkruid mag individue insluit wat ‘n natuurlike weerstand teen TOUCHDOWN Forte HI
TECH
, of enige ander groepkode (G) onkruiddoder het. Indien hierdie onkruiddoders in
herhaaldelike en eksklusiewe programme aangewend word, kan die weerstandbiedende
individue uiteindelik die onkruid populasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende onkruide sal
waarskynlik nie deur TOUCHDOWN Forte HI TECH of enige ander groepkode (G) onkruiddoder,
beheer word nie.
Om weerstand teen onkruiddoders te vertraag:
• Vermy die herhaaldelike en eksklusiewe gebruik van onkruiddoders in dieselfde onkruiddoder groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengels van produkte in verskillende onkruiddoder groepkodes. • Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in onkruiddoder
Populasies van veral grasse soos Lolium spp., Phalaris spp. en Avena spp. is reeds
geidentifiseer en gerapporteer met bevestigde weerstand teen glifosate. Sulke populasies
moet dus teen alle koste vermy word om gespuit te word met TOUCHDOWN Forte HI TECH.
Van hierdie populasies mag ook weerstandbiedend teen produkte soos parakwat endikwat
wees. Sekere van hierdie populasies mag ook weerstandbiedend wees teen onkruiddoders
van die arieloksiefenoksie propionaat groep, sikloheksaandioon groep en sulfonielureum
groepe en weerstand teen die glifosaat soos TOUCHDOWN Forte HI TECH mag ondervind
word. Aangesien die grootte en omvang van hierdie weerstandbiedende populasies moeilik is
om te bepaal, is dit noodsaaklik, dat lande jaarliks ondersoek moet word om moontlike
weerstand vroeg te identifiseer. Indien bostaande noodmaatreëls nie nougeset nagekom
word nie kan SYNGENTA SA nie verantwoordrlik gehou word as TOUCHDOWN Forte HI
TECH
nie weerstandbiedende onkruide beheer nie.
Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie
produk.


GEBRUIKSAANWYSINGS: gebruik slegs soos aangedui.
• Gebruik slegs skoon water vir spuitmengsel. • Maak altyd seker dat spuitapparaat skoon, vry van afsaksels, ens. is en korrek gekalibreer is • Gebruik lae spuitdruk (100 - 200 kPa) en kormrekte spuitpunte om die vorming en wegwaai van • Verseker eweredige bedekking van alle onkruide onder bespuiting en bespuit tot net voor die • TOUCHDOWN Forte HI TECH word geabsorbeer deur onvolwasse bas en die blare van
meeste plante en bome. Kontak met dele wat nie volwasse bas op die hoofstam het nie, soos
bome jonger as drie jaar kan ernstige gelokaliseerde en getranslokeerde skade veroorsaak.
Daarom moet kontak met blare, groen of onvolwasse bas en vrugte deur direkte kontak
of spuitnewel vermy word. Maak altyd seker dat slegs ongewenste plante bespuit word.


• Moet nie toedien in gesnoeide wingerde en vrugtebome voordat die snoeiwonde behoorlik

TOUCHDOWN Forte HI TECH is 'n nie-selektiewe sistemiese onkruiddoder wat slegs aktief is
indien dit op die blare en groen bas van plantegroei toegedien word. Die sigbare effek van
TOUCHDOWN Forte HI TECH op behandelde plantegroei is gewoonlik 7 - 10 dae na
behandeling sigbaar maar kan wissel afhangende van weerstoestande.

• Gebruik TOUCHDOWN Forte HI TECH op aktiefgroeiende plante wat nie rustend of onder
temperatuur- of vogstremming verkeer nie. Reën of besproeiïng 'n paar dae voor 'n
TOUCHDOWN Forte HI TECH-behandeling, verseker dat die onkruid aktief groei en dat
onkruidbeheer optimaal is.
• Reën of besproeiing binne 3 uur na behandeling kan die doeltreffenheid van TOUCHDOWN
Forte HI TECH verminder. Moet nie op swaar stofbedekte onkruidblare toedien nie. Dien
TOUCHDOWN Forte HI TECH in hierdie geval slegs toe nadat stof deur reën afgewas is.
Ander plaagbeheermiddels wat op bome toegedien word en dan afloop op TOUCHDOWN
Forte HI TECH
behandelde onkruide binne 12 uur na toediening, kan die werking van die
onkruiddoder benadeel. Aangesien TOUCHDOWN Forte HI TECH geen vooropkoms-aktiwiteit
op onkruide het nie, sal herhaalde toedienings nodig wees (wanneer alleen toegedien) om
seisoenlange beheer te verseker. Verseker dat teikenonkruide volledig blootgestel word aan
die TOUCHDOWN Forte HI TECH-bespuiting.
TOUCHDOWN Forte HI TECH gebruik word as land voorbereiding voor die
uitplant van saailinge soos tamaties, tabak of enige gewas waarvan tammetjies groen en sag is, moet ‘n minimum periode van 14 dae veloop tussen bespuiting en uitplant van saailinge.
Verenigbaarheid:

TOUCHDOWN Forte HI TECH is verenigbaar met simasien, tebuthiuron en diuron. Raadpleeg
die onderskeie etikette vir toedieningshoeveelhede, waarskuwings en voorsorgmaatreëls.
Byvoeging van 0,5 % ammoniumsulfaat in tenkmengsels kan die doeltreffendheid van
TOUCHDOWN Forte HI TECH verbeter.
TOUCHDOWN Forte HI TECH kan in kombinasie met Simazine SC in appels, piesangs, sitrus,
druiwe, pere en industriële gebiede gebruik word.
TOUCHDOWN Forte HI TECH mag nie met enige ander bymiddel anders as ammoniumsulfaat
gemeng en gespuit word nie. Die gebruik van ander bymiddels kan tot verlaging in aktiwiteit
bydra en die registrasie houer sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir sodanige gebruike nie.
TOUCHDOWN Forte HI TECH
is nie verenigbaar met enige van die verskillende atrasien
bevattende produkte nie en moet onder
geen omstandighede met sulke produkte gemeng word nie. Sulke mengsels sal aanleiding gee
tot swak onkruidbeheer.

Spuitapparaat
:
Die volgende toerusting en ooreenstemmende volume spuitmengsel/ha is geskik vir
TOUCHDOWN Forte HI TECH-toedienings:

Die % spuitoplossing aanbevelings impliseer altyd 'n oplossing bestaande uit l TOUCHDOWN
Forte HI TECH
in 100 l water bv. 2 % oplossing = 2 l TOUCHDOWN Forte HI TECH in 100 l
water.

NOTA:
Wanneer met so 'n spuitoplossing gespuit word, is die minimum toedieningshoeveelheid
200 l spuitoplossing/ha.

Menginstruksies:

Maak die spuittenk halfvol met skoon water. Voeg die korrekte hoeveelheid TOUCHDOWN Forte
HI TECH
by. Maak die tenk met skoon water vol tot by die verlangde volume. Verseker deeglike
roering. In geval van tenkmengsels, moet die bykomende onkruiddoder na TOUCHDOWN Forte
HI TECH
in die tenk bygevoeg word en aanhoudende roering moet voor en gedurende
bespuiting plaasvind.

Toediening:

Maak altyd seker dat spuittoerusting skoon en vry van roesplekke en stof is. Verwyder
aanpaksels bv. reste van benatbare poeiers in spuittenks voor gebruik. Gebruik altyd skoon
water. Voorkom die gebruik van modderige of brak water wat 'n hoë kolloidale-inhoud het wat
afkomstig is van grond met 'n hoë organiese materiaalinhoud. Spuittoerusting moet akkuraat
onder veldtoestande gekalibreer word voor toediening. Dit is nie nodig om TOUCHDOWN Forte
HI TECH
toe te dien tot die punt van afloop nie maar 'n egalige eweredige plantbedekking is
noodsaaklik. Egalige toediening is noodsaaklik vir goeie resultate.
Grondtoediening:

TOUCHDOWN Forte HI TECH kan deur middel van konvensionele grondspuittoerusting (trekker
gemonteerde balke, rugsakspuit) toegedien word. Grondspuittoerusting met geskikte spuitpunte
wat 'n bespuitingsvolume van 100 - 600 l/ha gee, word aanbeveel vir optimale bedekking. Waar
spuitstofwegdrywing 'n probleem is moet die druk nie 2 bar oorskry nie. Om spuitstofwegdrywing te voorkom moet teen 'n druk soos aanbeveel vir 'n spesifieke spuitpunt, gespuit word.
Lugtoediening:

Lugtoediening Voorsorgmaatreëls: Hierdie produk mag slegs deur lugbespuiting
toegedien word deur ‘n geregistreerde lugbespuiting operateur met ‘n korrek gekalibreerde,
geregistreerde vliegtuig volgens die instruksies van SABS Kode 0118 (Aerial application of
Agricultural Pesticides). Dit is belangrik om te verseker dat die spuitmengsel eweredig oor
die teikenarea versprei word en dat die verlies aan spuitmengsel tydens toediening tot ‘n
minimum beperk word. Dit is dus belangrik om die aan volgende kriteria te voldoen:
a) Toediening parameters:
• Volume: ‘n totale produkvolume van 30 l/ha word aanbeveel. Aangesien hierdie produk nie teen ‘n verlaagde volume getoets is nie, kan die registrasie houer nie effektiteit waarborg, of verantwoordelik gehou word vir enige nadelige effekte indien hierdie produk teen ‘n laer volume, as hierbo aanbeveel, uit die lug toegedien word nie. bedekking: ‘n Druppelbedekking van 35 - 40 druppels/cm² moet op die • Druppelgrootte: ‘n Druppelspektrum met ‘n VMD van 350 - 400 mikrons word aanbeveel. Verseker dat die produksie van fyn druppels (kleiner as 150 mikrons – hoë drywing en verdampingspotensiaal) tot ‘n minimum beperk word. • Vlieghoogte: Die hoogte van die spuitbalk moet op 3 - 4 meter bo die teiken gehandhaaf word. Moet nie spuit wanneer die vliegtuig aan die bopunt is van, of tydens ‘n duik nie, of terwyl dit uitklim of draai nie.
b) Toerusting:
Gebruik geskikte spuitapparaat (hidroliese of roterende spuitkoppe) wat die vereiste druppelgrootte en bedekking sal produseer, maar wat die minste verlies van produk deur endodrywing (binne die teikenarea) of eksodrywing (buite die teikenarea) sal verseker. Die operateur moet ‘n stelsel kies wat ‘n druppelspektrum met die kleinste moontlike relatiewe span sal produseer. Al die spuitneuse / atomiseerders moet in die binnste 60 % - 75 % van die vlerkspan geplaas word om die beweging van druppels in die vlerkvorteks in te beperk.
c) Meteorologiese toestande:
Die verskil in temperatuur tussen die nat- en droëboltermometer van ‘n swaaihigrometer, moet nie 8°C oorskrei nie. Moet nie spuit indien die % RH laer as 40 % is nie. Stop bespuiting indien die windspoed 10 km/h oorskry.
Hierdie produk moet nie uit die lug toegedien word tydens onstabiele, turbulente toestande gedurende die hitte van die dag wanneer styg en dalende konveksie windbeweging plaasvind nie. Dit is belangrik om daarop te let dat die lugtoediening van hierdie produk onder temperatuur inversie toestande (deur bo of binne die inversie laag te spuit) tot volgende probleme mag aanleiding gee. Verlaagde effektiwiteit aangesien die druppels as ‘n wolk in die lug bly hang en moontlik verdamp (onvoldoende bedekking op teiken), of Skade aan ander nie-teiken gewasse of ander sensitiewe areas a.g.v die wegdryf van
d) Algemeen

• Moet nie op plante toedien wat met 'n laag stof bedek is nie. • Verkry versekering van die lugbespuitingsoperateur dat aan bostaande vereistes voldoen sal Toedieningshoeveelhede:
TOUCHDOWN Forte HI TECH sal die meeste eenjarige onkruide wat van saad ontkiem,
naopkoms beheer in situasies soos onbewerkte landerye, voor plant van gewasse, verminderde
of deklaagbewerking, meerjarige wingerd- en boomgewasse en in industriële gebiede.
Dien TOUCHDOWN Forte HI TECH volgens die groeistadium van onkruide toe. Gebruik die
hoër dosisaanbevelings in die reeks vir ouer en meer gevestigde onkruide in die spesifieke
groeistadium. Die toedieningshoeveelhede onder industriële onkruidbeheer is slegs van
toepassing op daardie afdeling.
BEHEER VAN SKADELIKE- EN PROBLEEMONKRUIDE:
SKADELIKE ONKRUIDE en INDRINGE PLANTE:
BOTANIESE
OPMERKINGS
Oplos
-sing

Slegs saailinge: Dubbelgeveerde
blaarstadium = 1,32 l/ha; tot 60 cm
hoog = 2,64 l/ha.
Dien toe in somer op nuwe groei wanneer meer as 0,5 m hoog. blomstadium. Indien hergroei voorkom spuit met 'n 0,99 % oplossing. nodig. Spuit aktiewe groei in die somer. Vir bome met 20 – 250 kladode:
Boor 4-12 gate in die stam en spuit 3 ml van 'n 21,78 % oplossing in herfs of somer wanneer nuwe groei meer as 0,5 m hoog is. Indien hergroei voorkom, spuit met 'n 0.99 % oplossing. Saailingplante kleiner as 1 m
hoog:
Gebruik 'n 0,99 % oplossing.
Groot struike: Sny en spuit
hergroei met 'n 0,99 –1,32 %
oplossing wanneer 1 m hoog.
Groot bome: Sny tot 50 cm, laat
nuwe groei van ten minste 50 cm
toe voor toediening.
Klein boompies: Dien direk op die
blare toe.
Blaarbespuitings:
Dien toe op saailinge van 1 - 2 m
hoog.Saailinge moet aktiefgroeiend
wees en geen tekens van
verwelking of enige ander
stremming toon nie.Saailinge moet
genoegsame blaarbedekking hê
voor bespuiting.
Stomp hergroei bespuitings:
Dien toe op hergroei nie hoër as 1m
nie. Hergroei moet aktiefgroeiend
wees en geen tekens van
verwelking of stremming toon
nie.Die hergroei moet genoegsame
blaarbedekking hê. Sorg dat goeie
benatting aan die buitekant sowel as
die binnekant van die blaardak
verkry word wanneer bespuit word.
Algemeen: Beheer sal slegs vir ‘n
jaar (een seisoen) verkry word.
Voorsiening moet gemaak word om
onbespuite plante, hergroei en her-
ontkiemings in die volgende seisoen
te bespuit.

1.2 MEERJARIGE GRASSE:
BOTANIESE
OPMERKINGS
Oplos-
sing

Somerreën-valgebied:
Dien toe in herfs of somer op aktief-groeiende plante. Indien hergroei voorkom spuit met 1,65 % oplossing. Winterreën-valgebied:
Dien toe soos bo in herfs.
in somer of herfs. Toedings op sterk gevestigde polle oulandsgras sal lei tot swak beheer. ‘n Opvolg toediening om hergroei te voorkom en te beheer sal nodiig wees teen 0,99 % oplossing. maar voor saadval. Indien hergroei voorkom spuit met 0,99 % oplossing. maar voor saadval. Indien hergroei voorkom spuit met 'n 1,32 % oplossing of 2,64 l/ha. Gebruik die BOTANIESE
OPMERKINGS
Oplos-
sing

die vroeë ontwikkeling stadium is. Indien hergroei voorkom, spuit met 'n 0,99 % oplossing. aktiefgroeiende plante. Indien hergroei voorkom spuit met 0,99 % oplossing. aktief-groeiende plante. Indien hergroei voorkom spuit met 'n 0,99 % oplossing. hergroei voorkom spuit met 0,99 % oplossing. watervolumes. Indien hergroei voorkom spuit met 'n 0,99 % of 1,32 % oplossing.
1.3 WATERONKRUIDE:

BOTANIESE
OPMERKINGS
Oplos-
sing

Grondtoediening:
aktiefgroeiende plante in 500 - 800 l water/ha. Opvolgbespuitings mag nodig wees a.g.v. die
voortplantings-maniere en
groeiwyse van die onkruid.
Lugtoediening:
Dien toe in somer op aktiewe groei
in 30 l water/ha.
Grondtoediening:
mengsel/ha. Gebruik die laer dosis indien groeitoestande gunstig is. Opvolgbe-spuitings mag nodig wees a.g.v. die voortplantings-maniere en groeiwyse van die onkruid. Sny enige hergroei, herhaal by 0,5 m hoog met ‘n 1,32 % oplossing. Lugtoediening:
Dien toe in somer in 20 l water/ha
in die vroeë blomstadium op aktief-groeiende onkruide. Gebruik ‘n microlite Thunderbird toegerus met micronairs. Opvolgbespuitings mag nodig wees a.g.v. die voort-plantingsmaniere en groeiwyse van die onkruid. Om die bedekking te verbeter kan toedienings ook verdeel word deur die riete van 2 kante te bespuit. Grondtoediening:
/ha. Opvolgbespuitings mag nodig wees a.g.v. die voortplantings-maniere en groeiwyse van die onkruid. Lugtoediening:
Dien toe in somer in 15 l water/ha
wanneer saadkoppe goed ontwikkel is op aktiefgroeiende onkruid. Opvolgbespuitings mag nodig wees a.g.v. die voortplantings-maniere en groeiwyse van die onkruid.
1.4 UINTJIES:

BOTANIESE
OPMERKINGS
gedurende die blomstadium. Indien hergroei voorkom spuit met 0,99% oplossing of 1,98 l/ha.
1.5 INDUSTRIËLE ONKRUIDBEHEER:
Die toedieningshoeveelhede hieronder aangedui is slegs van toepassing op industriële BOTANIESE
OPMERKINGS
Oplos-
sing

(
l in 100
l water)
Meerjarige
grasse:
Cynodon dactylon gewone
Dien toe op vinnig-groeiende plante in die somer of herfs wanneer voedingstowwe aktief getranslokeer word na die wortels, risome en uit-lopers. 'n Opvolgbespuiting van 2,64 oplossing) mag nodig wees indien hergroei voorkom. ende gras in die somer. Bespuit die hergroei met 1,98 l/ha of 'n 0,99 % net die helfte van die aanbevole dosis mag nodig wees indien hergroei voorkom. Eenjarige breëblaaronkruide:.
Eenjarige grasse:
Aristida junciformis koper-draadgras Panicum natalense Natalbuffelsgras 2. BEHEER VAN EENJARIGE ONKRUIDE:
TOUCHDOWN Forte HI TECH beheer nie Commelina benghalensis (wandelende Jood) nie –
geen verantwoordelikheid sal deur die registrasie houer geneem word vir swak beheer van
wandelende Jood nie.
TOUCHDOWN Forte HI TECH mag wisselvallige beheer gee van plante met dik wasagtige blare
bv. Portulaca oleracea.

2.1 Breëblaaronkruide:

Die volgende breëblaaronkruide sal beheer word teen die dosisse en groeistadiums soos hieronder aangedui. TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
Alternanthera pungens kakiedubbeltjie Amaranthus hybridus Kaapse Amaranthus spinosus doringmisbredie Amaranthus thunbergii rooimisbredie Arctotis venusta witgousblom Arctotheca calendula soetgousblom Argemone subfusiformis witblom Bidens pilosa knapsekêrel Boerhavia diffusa regop Cenia turbinata ganskos *Chenopodium album withondebossie *Chenopodium ambrosioides *Chenopodium murale muurhondebossie Cirsium arvense kanada-dissel Citrullus lanatus karkoer Conyza canadensis Kanadese Conyza floribunda vaalskraalhans Coronopus didymus peperkruid Cotula tenella --- Crotalaria sphaerocarpa mielie Datura ferox grootstinkblaar Datura stramonium stinkblaar Emex australis kaapse Fumaria muralis duiwekerwel Galinsoga parviflora knopkruid Gisekia pharnaceiodes Gisekia Gnaphalium subfalcatum --- Hibiscus cannabinus wildestokroos Hibiscus trionum Terblansbossie **Ipomoea purpurea purpurwinde Lepidium africanum peperbossie Medicago spp. Oxalis pes-caprae geelsuring Pentzia grandiflora stinkkruid Physalis angulata wilde **Portulaca oleracea porslein Pseudognaphalium luteo-album --- Pseudognaphalium undulatum --- Schkuhria pinnata kleinkakiebos Senecio burchellii burshell-senecio Senecio consanguineus hongerbossenecio Sesamum triphyl um wildesesam Sonchus oleraceus sydissel Spergula arvensis sporrie Stellaria media sterremuur Tagetes minuta kakiebos Tetragonia caesia --- Tribulus terrestris dubbeltjie Veronica spp LET WEL:
* Wisselvallige beheer in sekere populasies van Chenopodium spp. word ondervind. Sorg moet
gedra word om weerstandbiedendheid te vermy deur die afwisseling van die gebruik van
TOUCHDOWN Forte HI TECH met produkte van ander chemie groepe soos voorgestel in die
paragraaf oor Weerstandsbestuur van hierdie etiket
**Selfs teen die hoër dosisse, mag die beheer van groot gevestigde Ipomoea spp. (purperwinde)
en Portulaca oleracea wisselvallig wees en ‘n herbespuiting mag nodig wees.

2.2 Grasse:

Die volgende grasse sal beheer word teen die dosisse en groeistadiums soos hieronder aangedui: TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
Briza maxima bewertjiesgras Bromus diandrus predikantsluis Chloris virgata witpluimchloris Eleusine indica jongosgras Ehrharta longiflora hawersaadgras Hordeum murinum wildegars ●Lolium multiflorum Italiaanse ●Lolium temulentum drabok Panicum schinzii soet ●Phalaris canariensis kanariegras ●Phalaris minor Poa annua wintergras Rhynchelytrum repens Natalse Secale cereale --- Setaria pallide-fusca rooi Setaria verticillata klitsborselgras Sorghum subsp. drummondii wildegraansorghum Tragus racemosus grootwortelsaadgras Triticum aestivum opslagkoring Zea mays opslagmielie LET WEL:
● Verwys na die weerstandsbestuur klousule van hierdie etiket
Selfs teen die hoër dosisse mag die beheer van groot gevestigde raaigraspolle, oulandsgras
polle en ander polgrasse asook opslagmielies wisselvallig wees en ‘n herbespuiting mag nodig
wees. Pas die toedieningshoeveelhede vir opslagmielies aan na gelang van onkruidgrootte en -
digtheid.

2.3 Breëblaaronkruide:

Die volgende breëblaaronkruide sal beheer word teen die dosisse en groeistadiums soos hieronder aangedui: TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
Acalypha glabrata --- Ageratum conyzoides indringer-Ageratum Aizoon canariense --- Boerhavia erecta --- Cleome gynandra --- Conyza bonariensis kleinskraalhans Corchorus trilocularis --- Echium lycopsis --- Euphorbia chamaesyce harige Euphorbia geniculata --- Euphorbia hirta rooimelkkruid Euphorbia inaequilatera gladdekruipmelkkruid Fimbristylis hispidula --- Flaveria bidentis smeltersbossie Gnaphalium undulatum groenbossie Hypochoeris radicata harige **Ipomoea plebeia --- Lactuca seriola wildeslaai Lepidium bonariensis peperbossie Melinis nerviglumis --- Nicandra physaloides basterappelliefie Oenothera rosea rooskleurige Parthenium hysterophorus domoniabossie Polygonum aviculare voëlduisendknoop Raphanus raphanistrum ramenas Senecio apifolius --- Sida cordifolia hartblaartaaiman Sida rhombifolia smalblaartaaiman Solanum nigrum nastergal Tephrosia polystachya --- Trianthema portulacastrum **Selfs teen die hoër dosisse, mag die beheer van groot gevestigde Ipomoea spp (purperwinde)
wisselvallig wees en ‘n herbespuiting mag nodig wees.
2.6 Grasse:

Die volgende grasse sal beheer word teen die dosisse en groeistadiums soos hieronder aangedui: TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
Bothriochloa insculpta --- Brachiaria eruciformis litjiesinjaalgras Dactyloctenium aegyptium hoenderspoor Digitaria sanguinalis kruisvingergras Echinochloa colona moerasgras Echinochloa crus-galli hanepootmanna Eragrostis capensis --- Eragrostis ciliaris --- Eragrostis virescens Chileense Hyparrhenia gazensis --- Panicum maximum gewone Pseudobrachiaria deflexa bastersinjaalgras Setaria sphacelata --- Themeda triandra rooigras Tragus berteronianus Urochloa panicoides beesgras Trystachia leucotrix ---
2.7 Breëblaaronkruide:

Die volgende breëblaaronkruide sal beheer word teen die dosisse en groeistadiums soos hieronder aangedui: TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
moschatum
TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
• Nie aanbeveel vir die beheer in die blomstadium nie • Vir die beheer van Malva parviflora (kiesieblaar) en Oenothera stricta (aandblom) (kleiner as 12-blaarstadium)
dien TOUCHDOWN Forte HI TECH teen 1,98 l/ha toe in
kombinasie met die aanbevole SIMAZINE SC dosis vir die spesifieke grondtipe. TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
2.8 Moeilik beheerbare onkruide:
Vir toediening in middel winter in die winterreënvalgebiede wanneer toestande minder gunstig is vir onkruiddoderopname deur die plante, word die volgende toedieningshoeveelhede aanbeveel. TOUCHDOWN Forte HI TECH l/ha
Arctotheca calendula soetgousblom Chenopodium album withondebossie Conyza floribunda vaalskraalhans Erodium moschatum turknael Hypochoeris radicata harige Medicago poly-morpha klawer Raphanus raphanistrum ramenas Sonchus oleraceus sydissel ●Verwys na die weerstandsbestuur klousule van hierdie etiket
3. SPESIFIEKE GEWAS-AANBEVELINGS:
GEWASSE OPMERKINGS
3.1
Amandels, Aalwyn, Appels, Verwys na onkruidtabelle vir dosisse van
Appelkose, Avocado's, Piesangs, TOUCHDOWN Forte HI TECH.
Swartbessie, kersies, Sitrus, Koffie, Beskerm jong bome met groen bas van
Granadella, Koejawels, Hops,
Kiwivrug, Lietstjies,
Makadamianeute, Mango's,
Nektariens, Olywe, Papaja, Perskes,
Pere, Pekanneute, Pynappels,
Pruime, Turksvy, Pruimedante,
Kweper, Tee.

.
3.2 Wingerde en vrugtebome.
Dien toe voor bot op wingerde ouer as 2 jaar. Jonger wingerde met groen bas moet afgeskerm word. Rig bespuiting na onkruide Moet nie toedien in gesnoeide wingerde of vrugtebome voordat die snoeiwonde behoorik geseël het nie. DEKGEWASVERNIETIGING IN WINGERDE:
Vir die beheer van Avena spp. (wildebaardhawer, gewone hawer), *Lolium spp.
(Italiaanse raaigras, drabok) en *Secale cereale (raaigras), dien TOUCHDOWN
Forte HI TECH
toe teen 0,66 l/ha. Dien toe 10 dae of langer na snoei maar voor bot.
3.3 Sisal
Toedienings kan in kwekery en volwasse plante gedoen word 3.4 Bewerkte lande Gebruik
TOUCHDOWN Forte HI TECH
na-oes van vorige gewas. Moet nie teikenplante voor 6 ure na toediening versteur nie (voor plant van gewasse) en voordat nuwe gewasse opgekom het. 3.5 BOSBOU GEBRUIKE
ONKRUID-
SITUASIE
OPMERKINGS
sing (l
TOUCH-
DOWN
Forte HI
TECH
in
100
l
water)

1. ONKRUID
BEHEER IN
GEVESTIGDE
PLANTASIES
1,32 0,99 Groot bome: Sny tot
van ten minste 50 cm
toe voor toediening.
Klein boompies: Dien
direk op die blare toe.
winter. Dien toe wanneer nuwe groei meer as 0,5 m hoog is. Indien hergroei voorkom, spuit met 'n 0,99% oplossing. 3.BAAN VOOR-
BEREI-DING
VIR BOOM-
SAAI-LINGE
GEBRUIK.
Enkelstam stompe: Dien 50 ml oplossing toe op
'n kaal kambium-area onmiddellik na afkap. Meerstammige stompe: Dien 100 ml oplossing
toe op 'n kaal ten volle blootgestelde kambiumlaag onmiddellik na afkap. Indien hergroei voorkom spuit met 'n 1,32 % oplossing. 4. GESPESIALISEERDE PRAKTYKE:
4.1 Suikerriet-uitroeiing:
OPMERKINGS

SUIKERRIET-
TOUCHDOWN Forte HI TECH sal die laaste
UITROEIING
opslagsuikerriet doeltreffend beheer nadat dit geoes en hergroei toegelaat is om 'n hoogte van + 45 cm te bereik en bewerking voltooi is. Spuit aktiefgroeiende suikerriet wanneer spruite verskyn met 100 - 600 l spuitmengsel/ha. Hergroei kan met die hand verwyder word. Kontak u verspreider vir volledige inligting vir alle aspekte aangaande minimum grondbe-werking voor toediening. Vir koluitroeiing van siek plante (bv. smut) en nie- tipe-eg plante. Dien toe as 'n gerigte bespuiting op die teikenplantblare. Vir kolbehandeling rondom lande, telefoonpale, 4.2 GROEIONDERDRUKKING (CHEMIESE GRASGROEIBEHEER):
Die groei- en blomtempo van pol- en meerjarige rankgrasse kan onderdruk word deur subletale
dosisse van TOUCHDOWN Forte HI TECH toe te dien 5 tot 10 dae na sny en voordat
saadkoppe begin groei het. Afhangende van spesie en dosis kan grasgroei verminder of
voorkom word vir tot 70 dae (sien dosisse onderaan).
Hoër dosisse sal 'n langer groeionderdrukkende periode hê en 'n ooreenstemmende verhoging
van chlorose (vergeling).
Te hoë dosis TOUCHDOWN Forte HI TECH kan lei tot ernstige beskadiging of dood van plante.
Moet nie op grasse onder stremmingstoestande toedien nie, bv, droogte, waterversadiging, ens.
Ongunstige weerstoestande kan wisselvallige resultate tot gevolg hê en periodes van
groeionderdrukking kan verwag word soos onder heersende weerstoestande.
Nadat die gras gesny is moet die oortollige plantmateriaal, wat kan verhoed dat die middel met
die groen grasblare in aanraking kom, verwyder word voor toediening.
Grasse is baie sensitief vir TOUCHDOWN Forte HI TECH in die herfs en daar kan verwag word
dat chlorose groter is gedurende hierdie periode. Waar minimum vlakke van chlorose verlang
word moet die dosis nie 0,396 l TOUCHDOWN Forte HI TECH /ha in die somer of in die herfs
oorskry nie. Spuitvolumes moet vanaf 50 tot 150 l/ha wees en verseker eweredige verspreiding van druppels op die blare. Voorkom bespuiting tot punt van afloop. TOUCHDOWN Forte HI TECH hoeveelhede en verwagte periodes van
groeionderdrukking:

4.2.1 Meerjarige polgrasse:
ONKRUIDE
Festuca spp en Lolium spp 0,396 - Sporobolus africanus (taaipol) 0,396 20 4.2.2 Meerjarige en rankgrasse:
ONKRUIDE

4.2.3 Opvolgtoedienings:
Die periode van groeionderdrukking kan verleng word deur opvolgbespuitings toe te dien
voordat oormatige blaargroei voorkom en voordat saadkoppe gevorm word. Die opvolgdosis
van TOUCHDOWN Forte HI TECH sal afhang van die periode van groeionderdrukking wat
verlang word. MOET nie in totaal 0,654 l/ha oorskry nie.
EERSTE BESPUITING
OPVOLGBESPUITING

4.2.4 Breëblaarplante en grassaailinge:
Groei van breëblaarplante sal ook onderdruk word met hierdie dosisse van TOUCHDOWN
Forte HI TECH
. Saailinge en jong plante mag met hierdie behandelings beheer word.
SITUASIE
TOUCHDOWN
OPMERKINGS
Forte HI TECH
l / ha
Lugtoediening:
Dien toe op aktief-groeiende plante in 30 - 50 l water/ha. Toedieningshoeveel-heid sal afhang van plantgrootte en -digtheid. Plante 500 - 900 mm; dien 1,98 l/ha toe. Plante 1,0 - 1,9 m; dien 2,64 l/ha toe. Plante > 2,0 m; dien 3,3 l/ha toe. Op baie digte plant-groei dien 3,96 l/ha toe. SITUASIE
TOUCHDOWN
OPMERKINGS
Forte HI TECH
l / ha

Grondtoediening:
Dien toe soos bo in 100 - 600 l water/ha.
TOUCHDOWN® = geregistreerde handelsmerk van ‘n Syngenta Groep Maatskappy.
SYNGENTA AG, 2000. Kopiereg van die dokument is voorbehou. Alle ongemagtigde
vermeerdering word verbied.

Source: http://www.iplants.co.za/herbicide/msds/MSDS%20-%20Touchdown%20Forte%20Forte%20HI%20TECH%20%20-%20Afrikaans.pdf

federation-ouest.fr

Samedi 23 octobre 2010 1ère Course – Départ : 14 h. 00 Paris Couplé Ordre. (Plat. - Mâles) 10.000 - (5.000, 2.000, 1.500, 1.000, 500). Pour poulains entiers et hongres de 3 ans, n’étant pas de race Pur Sang, nés et élevés en France, n’ayant jamais gagné ni reçu 7.000 en places. Poids : 63 k. Surcharges accumulées pour les sommes reçues en places : 1 k. par 1.500

Personality disorders have a lack of individual accountability results in a victim mentality and blaming others, society and t

Psychiatry Board Handouts Panic disorders : Panic disorder is characterized by the spontaneous and unexpected occurrence of panic attacks , the frequency of which can vary from several attacks a day to only a few attacks a year. Patients present with palpitations, pounding heart, accelerated heart rate sweating trembling or shaking sense of shortness of breath or smothering feeling of

Copyright ©2018 Drugstore Pdf Search